top of page

Hierdie is die plek waar jy kan ontspan en die beste Afrikaanse musiek kan geniet, saam met jou gesin en vriende op die platteland
AFRIKAANS OPPI PLATTELAND
20+ van die GROOTSTE Kunstenaars in SA op 1 Buitelug Verhoog - jy wil nie hierdie fees misloop nie!
Hier is jou 2027 Lineup:
Spoegwolf
Francois van Coke
Zaan Sonnekus
Van Pletzen
Early B
Snotkop
Bok van Blerk
Steve Hofmeyr
Kurt Darren
Brendan Peyper
Demi Lee Moore
Appel
Karlien van Jaarsveld
Juan Boucher & Tasché
Ricus Nel
Robbie Wessels
Bernice West
Danny Smoke
Barto
Bobby van Jaarsveld
Gstring
Plus 2 Massiewe Geheime Kunstenaars asook ‘n Verrassing!
25 Shows op 1 Dag!
Ons MC’s is Hammie Wessels, Janey & Waney, Kate Roothman.
Nykie Vermaak op Socials!


bottom of page