top of page
WhatsApp Image 2026-02-19 at 14.03.57 (1).jpeg
Untitled-2.png
Untitled-2.png

WANNEER

PRETORIA

9 Mei 2026

KAAPSTAD

2027

INFO BINNEKORT BESKIKBAAR

PROGRAM

PRETORIA

Afrikaans Oppi Platteland | Pretoria

9 Mei 2026

Idlewild Country Estate

 

8h30 Hekke Open

9h30 Jacobus 

9h55 Chris Steyn

10h25 Demi Lee Moore

10h55 Elandré

11h25 Juanita du Plessis

11h55 Jay

12h25 Appel

12h55 Juan Boucher

13h25 Riaan Benadé

13h55 Die Heuwels Fantasties

14h25 Zaan Sonnekus

14h55 Danny Smoke

15h25 Dewald Wasserfall

16h00 Kurt Darren

16h35 Brendan Peyper

17h10 Ricus Nel

17h45 Karlien van Jaarsveld

18h20 Robbie Wessels

18h55 Bok van Blerk

19h30 Snotkop

20h05 Spoegwolf

20h45 Fokofpolisiekar

 

MC’s Janey & Waney + Angelique Gerber 

Socials Nykie Pretorius

LORAPhotography192.jpg
Program
LORAPhotography106.jpg

AFRIKAANS OPPI PLATTELAND

Ons het 'n passie vir Afrikaanse musiek.

Ons glo in die krag van musiek om mense saam te bring.

Ons is trots om die Grootste afrikaanse musiek fees vir die hele gesin op die platteland aan te bied. 

LORAPhotography26.jpg

Afrikaans Oppi Platteland
in getalle

20+

KUNSTENAARS

15000

BESOEKERS

1

VIP GOLDEN CIRCLE

1

150METER KROEG

ALGEMENE REËLS

  • Geen eie sambrele nie, daar is genoeg skaduwee

  • Geen eie stoele nie, daar is genoeg sitplek

  • Geen eie drank in of uit feesterrein toegelaat nie - Wyntuin beskikbaar

  • Bring ‘n hoed of koop een by die Afrikaans Oppi Platteland klere stalletjie

  • Bring sonroom

  • Geen wapens

  • Geen diere

  • Geen eie kos in fees terrein toegelaat nie - Kos stalletjies beskikbaar

WhatsApp Image 2026-02-19 at 13.40.31.jpeg

TROTS GEBORG DEUR:

Logos-01.png
Logos-12.png
Logos-05.png
Logos-08.png
Logos-09.png
Logos-11.png
Logos-02.png
Logos-06.png
Logos-03.png
Logos-07.png
Logos-10.png
Stalletjies
LORAPhotography106.jpg
Untitled-2.png

© 2024 by kaarkies.co.za

  • Facebook
  • Instagram
bottom of page