top of page


ALGEMENE REËLS
-
Geen eie stoele nie, daar is genoeg sitplek
-
Geen eie drank in feesterrein toegelaat nie
-
Kroeg beskikbaar
-
Geen wapens
-
Geen diere
-
Geen alkohol gebruik deur onder 18’s
-
Geen eie kos in fees terrein toegelaat nie
-
Kos stalletjies beskikbaar


Hoe werk Dans Oppi Platteland?
14h00 Deure Open
18h00-24h00 Kunstenaars
Vanaf 18h00 tree daar elke 40-50 min ‘n Kunstenaar op en die volgorde van die aand bly ‘n geheim tot op die aand!
Tussen deur speel ons musiek en die dansbaan bly heelaand vol!
bottom of page