top of page
449527228_890807516395069_8514912526850768009_n_edited.jpg

Kampering

KAARTJIES TE KOOP: www.kaarkies.co.za

Sodra kaartjie gekoop is, is tent

bespreking bevestig.

​

R250pp per dag

​

  • Vrydag en Saterdag kampering beskikbaar Kaapstad 6 en 7 February 2026. 

  • Vrydag en Saterdag kampering beskikbaar Pretoria 8 en 9 Mei 2026. 

  • Sluit NIE toegang tot die fees in NIE.

  • Jy moet jou die tent bring.

  • Eie Braaigeriewe Welkom.

  • Geen Braai op die grond nie.

  • Beperkte stort geriewe.

  • Eie Drank & Kos welkom in kamp terrein maar geen kos of drank toegelaat in feestterrein nie.

  • Sekuriteit sal aanwysings gee tot by jou kamp area. 

  • Fees Toilette Beskikbaar. â€‹

​

Kampering 1 aand check-in vanaf:

7 Feb 7h00

Kampering  2 aande check-in vanaf:

6 Feb 14h00​

Glamping

KAARTJIES TE KOOP: www.kaarkies.co.za

Sodra kaartjie gekoop is, is tent

bespreking bevestig.

​

Kaapstad: 200 Tente beskikbaar

Pretoria: 75 Tente beskikbaar

 

R2200 per tent vir 2 mense (1 Nag)

R2500 per tent vir 2 mense (2 Nagte)

 

Each Unit includes: 

​

  • Canvas Dome Tent 3x3

  • 2 Beds 

  • 2 Matrasses

  • Bedding and Towels

  • Bedside Table

  • nside Tent Light 

  • Tent Carpet

  • Electric point

  • 2 Director’s Chairs

  • Ground Sheet

  • Outside Lightning 

​

 

Exclusive Communal Extras:

​

  • Braai Areas With Wood.

  • Coffee Station.

  • Communal fridge. 

  • Cleaning of the coffee station and the braai area every morning. 

  • Luxury Showers

  • Luxury toilets 

  • Swimming pool (Heated)

  • ​Sluit NIE toegang tot die fees in NIE.

​

Glamping 1 aand check-in vanaf:

7 Feb 7h00

Glamping 2 aande check-in vanaf:

6 Feb 14h00​

​

"Glampers" sal persoonlike kommunikasie ontvang ‘n week voor die Fees met verdere inligting.

​

Kampering en Glamping Navrae:

plattelandkamp@gmail.com​​​​

LORAPhotography106.jpg
Untitled-2.png

© 2024 by kaarkies.co.za

  • Facebook
  • Instagram
bottom of page