AFRIKAANS OPPI PLATTELAND
Kaartjies
Hier is al die verskillende kaartjie opsies wat jy kan koop.

VIP Golden Circle
R2 750 per persoon
Open wanneer Early Bird uitverkoop.
VIP GOLDEN CIRCLE
Sluit In:
-
Privaat Wyntuin
-
OPEN BAR (Alle basiese drank behalwe shooters)
-
Beperkte Toebroodjie Platters
-
Privaat Toilette
-
Fast Lane Check-in by die Ingangshekke
-
Privaat Sitplekke
-
Waitering Service (slegs vir shooters)
-
Eksklusiewe “Golden Circle” staan area reg voor die verhoog
-
Skuur skouers met sekere kunstenaars & bekendes (LW. Kunstenaars word nie vereis om in VIP te wees nie)
Glamping
R2200 per Tent (2 Persone x 1 Nag)
R2500 per Tent (2 Persone x 2 Nagte)
Kaapstad: 200 Tente beskikbaar
Pretoria: 75 Tente beskikbaar
Sluit in:
-
Canvas Dome Tent 3x3
-
2 Beds
-
2 High Density Matrasses
-
Bedding and Towels
-
Bedside Table
-
LED LIGHT
-
Tent Carpet
-
Electric point
-
2 Director’s Chairs
-
Ground Sheet
-
Outside Lightning
Glamping Navrae:

Glamping Navrae:
plattelandkamp@gmail.com

